Return to site

Hoe diep asemhaling jou prestasie kan verbeter

Dr Elizma van der Smit Desember 2017

· Lewensvaardighede,Verstand,Liggaam
Elke dag is 'n kans om jou absolute beste in die lewe te wees. Hoekom nie al die hulp gebruik wat jy kan kry nie! – veral met diep asemhaling.   Diep asemhaling om moegheid te beveg   Die ekstra energie wat jy kan kry deur behoorlike diep asemhaling (meer suurstof), kan die verskil maak tussen werk wat met energie gedoen word, in plaas van 'n trae, moeë gevoel. Diep  asemhaling help jou om minder moeg te voel en ook om jou verstand en liggaam te versterk.   Sodra moegheid verminder, verbeter jou vermoëns en verhoog jou stamina.   Asemhaling verhoog jou stamina sodat jy meer, vir 'n langer tydperk kan doen. Hoe meer suurstof jy by jou spiere kry, hoe langer kan hulle vir jou presteer.   Verbeterde fokus en konsentrasie   Diep asemhaling veroorsaak ook meer suurstof in jou brein, wat fokus en konsentrasie verbeter.     Negatiwiteit   Diep asemhaling is 'n instrument wat jy kan gebruik om negatiewe gedagtes uit te skakel.   Die Ontspanningsreaksie   Jy kan ook diep asemhaling gebruik in tye van verhoogde spanning om die ontspanningrespons in die liggaam te aktiveer wat jou help om die stres te kan hanteer.   Diep asemhalingstegnieke   Haal diep asem deur jou neus, hou vir 'n sekonde, en asem dan uit deur jou mond. Diep asemhaling versprei broodnodige, gesonde suurstof na jou liggaamstelsels. Jy kan enige tyd diep asemhaal  en dit is heeltemal gratis.   Finale gedagte   Verbeter jou daaglikse prestasie en lewensgehalte deur diep asemhaling.   Probeer dit vir 'n week, oefen diep asemhaling vier tot ses keer elke dag, en sien hoeveel beter jy  voel en dink.
Hierdie blog plasing is slegs vir inligting. Dit moet nie as terapie beskou word nie. Hierdie  blog is slegs vir inligting en opvoedkundige doeleindes en moet nie as terapie of enige vorm van  behandeling beskou word nie. Ons kan nie reageer op spesifieke vrae of kommentaar oor  persoonlike situasies, toepaslike diagnose of behandeling nie, of andersins enige kliniese opinies  verskaf nie. As u dink dat u onmiddellike hulp benodig, skakel u plaaslike dokter / sielkundige of  psigiater of die SADAG Geestesgesondheidslyn by 011 234 4837. Indien nodig, skakel asseblief die Selfmoordkrisislyn by 0800 567 567 of sms 31393.