Return to site

Ontsluit die spektrum: Insigte in die diverse wȇreld van Outisme  

Dr. Melanie du Preez

Outisme Spektrum Versteurings (ASV) is 'n groep neuro-ontwikkelingstoestande wat sosiale kommunikasie, gedrag en sensoriese ervarings beïnvloed. Simptome wissel van sosiale uitdagings tot sensoriese sensitiwiteit, en moontlike oorsake sluit genetiese predisposisie en omgewingsfaktore in. Vroeë intervensie, geïndividualiseerde opvoeding, sensoriese en kommunikasie-ondersteuning, en die bevordering van insluiting, en empatie is noodsaaklik vir individue met OSV. Vir meer inligting, kontak Autism South Africa, South African Outism Community (SAAC), of Inclusive Education South Africa (IESA).

Hierdie blog plasing is slegs ter inligting. Dit moet nie as terapie beskou word nie. Hierdie blog is slegs vir inligting en opvoedkundige doeleindes en moet nie as terapie of enige vorm van behandeling beskou word nie. Ons kan nie reageer op enige spesifieke vrae of kommentaar lewer op persoonlike situasies, toepaslike diagnose of behandeling nie, of andersinds kliniese opinies lewer nie. As jy dink dat jy onmiddelike hulp nodig het, kontak asseblief jou plaaslike dokter/ sielkundige/ psigiater of die SADAG Geestesgesondheids Hulplyn op 011 234 4837. Indien nodig, kontak asseblief die Selfmoordkrisislyn by 0800 567 567 of sms 31393. 

Hierdie blog plasing is slegs vir inligting. Dit moet nie as terapie beskou word nie. Hierdie blog is slegs vir inligting en opvoedkundige doeleindes en moet nie as terapie of enige vorm van behandeling beskou word nie. Ons kan nie reageer op spesifieke vrae of kommentaar oor persoonlike situasies, toepaslike diagnose of behandeling nie, of andersins enige kliniese opinies verskaf nie. As u dink dat u onmiddellike hulp benodig, skakel u plaaslike dokter / sielkundige of psigiater of die SADAG Geestesgesondheidslyn by 011 234 4837. Indien nodig, skakel asseblief die Selfmoordkrisislyn by 0800 567 567 of sms 31393.