Word ek mishandel? ‘n Kontrolelys
Merk asseblief of enige van die volgende stellings waar is in jou lewe of verhouding – of dit nou jy is wat dit doen en of jy aan die ontvangkant is. Onthou dat elkeen van die stellings ‘n vorm van mishandeling is en onwettig is.
Fisiese mishandeling
Krap, slaan, byt, verwurg of skop
As jy gegooi word met iets soos byvoorbeeld ‘n foon, skoen of glas
As jou hare getrek word
As jou klere gegryp word
Die gebruik van ‘n geweer, mes of enige ander wapen
Word jy gestamp of gestoot?
Boude wat geslaan word
As jou gesig gegryp word en jy gedwing word om na iemand te kyk
Iemand met hul vinger in jou gesig wys
As iemand jou opsetlik ongemaklik maak (bv oop venster of komberse afhaal)
Jou gryp en keer om weg te kom of om jou te dwing om êrens heen te gaan
Emosionele/verbale/sielkundige mishandeling
Om jou lelike name te noem en te verneder
As iemand op jou skree
Iemand opsetlik probeer om jou in die openbaar te verneder en te laat skaamkry
Iemand vir jou sê wat jy moet doen en hoe jy moet aantrek
Iemand jou blameer vir hul swak gedrag en aksies van mishandeling
Beskuldings van verhoudings, oneerlikheid, oormatige jaloesie op jou sosiale verhoudings
As iemand jou agtervolg of “stalk”
Dreiging om jou te verlaat of selfmoord te pleeg indien jy die verhouding verbreek
Dreigemente om jou, jou troeteldiere of mense na aan jou seer te maak of te benadeel
Dreigement om jou geheime en persoonlike inligting bekend te maak
Om skinderstories oor jou te versprei
Dreigemente om jou kinders weg te vat
As jy vertel word dat niemand jou wil hê, of dat jy dom, onaantreklik en onbevoeg is
Wanneer iemand jou bang maak, jou intimideer of maak asof jy mal is
Wannneer iemand belangrike inligting weerhou of die uitsluiting van belangrike besluite
Konstante wakker hou, slaaponderbreking of ondervraging
Wanneer iemand jou of kinders in gevaar stel (vinnnig te ry of onverantwoordelik optree)
Seksuele mishandeling
Ongewensde soenery of aanraking
Ongewensde rowwe of gewelddadige seksuele aktiwiteit
Verkragting of poging tot verkragting
Die weiering om kondome te dra of geboortebeperking te gebruik
As iemand weerhou word om hulself te beskerm teen seksuele siektes of swangerskap
Seksuele kontak met iemand wat dronk, bedwelm, bewusteloos is of op enige manier nie duidelike toestemming kan gee nie
As jy gedreig/ geseing word om aan ‘n ongewensde seksuele aktiwiteit deel te neem
Iemand druk om aan ‘n seksuele aktiwiteit deel te neem
Die maak van seksuele beledigings
Jou skuldig of onvolwasse laat voel as jy nie aan ‘n seksuele aktiwiteit wil deelneem nie
Finansiële mishandeling
Die gee van ‘n toelae en die fyn dophou van wat jy spandeer
As iemand jou salaris neem en jou toegang daartoe weier
As jy weerhou word om bankstate en ander finansiële rekords te sien
As jy verbied word om te werk of jou werksure beperk word
As jy weerhou word om werk toe te gaan deur jou kar of sleutels te vat
As iemand veroorsaak dat jy ontslaan word by jou werk of jou medewerkers terroriseer
Indien skuld gemaak word sonder jou toestemming
Die weiering van geld vir basiese items soos kos, klere en medisyne
Om spaargeld of kinders se geld te gebruik sonder jou toetstemming
Geld spandeer op hulself maar jou nie toelaat om dieselfde te doen nie
Die gee van geskenke en die verwagting dat jy die guns moet terugbetaal
Gebruik van geld om mag oor jou te hê, wetend dat jy nie in dieselfde finansiële posisie is nie
Sosiale en digitale mishandeling
Voorskryf oor wie en wie nie jou vriende mag wees in werklike lewe of op sosiale media
Die stuur van negatiewe, beledigende en dreigende tekste, mails of Faceook boodskappe
Om Facebook of ander sosiale media te gebruik om jou dop te hou of “op te check”
Om jou te verneder in hul “status updates”
Die stuur van ongewensde, eksplisiete foto’s en die eising dat jy dit ook moet doen
As jou wagwoorde “passwords” gesteel word of iemand eis dat jy dit gee
As iemand jou konstant teks,bel en jou laat voel dat jy permanent beskikbaar moet wees
Indien iemand deur jou foon of sosiale media rekeninge gaan
As iemand ongenooid opdaag by jou werk of ander sosiale aktiwiteite
Bronne wat gebruik word om jou te agtervolg, dop te hou soos spyware, kameras, tracking
As jy geisoleer word van vriende en familie en kontak verbied of afgeraai word
Oormatige kritiek of wantroue teenoor jou vriende en familie
Die verwagting om die heeltyd te weet waar jy is en wat jy doen
Indien jou taal, kultuur of geloof gekritiseer word en jy weerhou word om dit te beoefen
Die beskadiging van enige eiendom wat jy gebruik of besit soos fone en huisraad
Mediese of fisiese behoeftes wat ignoreer word soos behoorlike voeding, medisyne en hitte
Indien jy of iemand vir wie jy omgee mishandel word, kry hulp. Praat met iemand wat jy vertrou- ‘n vriend, familielid, geestelike leier, ouer persoon, dokter, sosiale werker of sielkundige in jou area. Jy kan ook hulp soek by organisasies soos Lifeline Tel: (+27 11) 715-2000
(http://lifelinesa.co.za/) of People Opposing Women Abuse (https://www.powa.co.za/POWA/) tel:0116424346 of tel:0116424345
Maak ‘n kriminele saak, doen aansoek vir ‘n beskermingsbevel en/of rapporteer mishandeling by jou plaaslike polisiekantoor.
Word ek mishandel? ‘n Kontrolelys
Merk asseblief of enige van die volgende stellings waar is in jou lewe of verhouding – of dit nou jy is wat dit doen en of jy aan die ontvangkant is. Onthou dat elkeen van die stellings ‘n vorm van mishandeling is en onwettig is.
Fisiese mishandeling
Waar