Zenzile Life
- …
Zenzile Life
- …
Welkom by Zenzile Life, waar ons jou die toerusting gee om 'n gesonder, gelukkiger jy te word!
"Jy kan meer wees! Daar is meer aan die lewe as net bestaan. Jy kan kies wie jy word!"
Gratis gids!
Transformeer Vandag
Jou Gratis DBT Gids!
Wat ons doen:
Ons is gesondheidsafrigters wat jou help om verantwoordelikheid te neem vir wie jy wil word
Inligting
Met baie jare ondervinding in verskeie gesondheidsvelde asook in die hantering van verskillende liggaamlike en psigiese probleme, het ons 'n behoefte geïdentifiseer – mense benodig kwaliteit inligting, artikels en navorsing aangaande die verskillende maniere waarop mense hulself kan verbeter.
Leiding
Met hierdie inligting kan ons leiding gee oor hoe jy jouself kan verbeter en sodoende verantwoordelikheid kan neem vir wie jy is of wie wil word. Verskillende onderwerpe sal jou op 'n persoonlike reis neem om sekere aspekte van jou lewe en welsyn te verbeter.
Hoe doen ons dit?
In die volgende weke en maande sal 'n verskeidenheid van artikels en handleidings op ons blog en verskillende sosiale media-
platforms geplaas word, wat die meer stresvolle aspekte van ons daaglikse lewe sal aanspreek. Besoek asseblief
gereeld!
Wat beteken ons naam?
Zenzile is 'n Zoeloe / Xhosa naam wat beteken dat jy verantwoordelik is vir wie jy word. Dit kan natuurlik op 'n negatiewe of positiewe manier gesien word, maar ons kies om te fokus op die positiewe. Ons bied jou dus vaardighede om jou lewe positief te kan verbeter.
Teken Aan
Begin die proses om te word wie jy behoort te wees
Kontak Ons
Moenie bang wees om uit te reik nie. Jy + ons = wonderlik!
Ons Kontak Besonderhede
Dr Retha Jansen van Rensburg
Gebou 1, Sunningdale Hospitaal
Van Ryneveld Straat 12
Wilkoppies
Klerksdorp
Tel: 018 462 5891/2
Dr Henriette Smith
Gebou 2, Sunningdale Hospitaal
Van Ryneveld Straat 12
Wilkoppies
Klerksdorp
Tel: 018 462 0081/2
Fax: 018 462 0089
E-pos: drhsmith@axxess.co.za
Dr Elizma van der Smit
Gebou 2,
Sunningdale Hospitaal
Van Ryneveld Straat 12, Wilkoppies,
Klerksdorp
Tel: 018 468 5365
E-pos: gvdsmit@lantic.net
Dr Melanie du Preez
Gebou 4,
Sunningdale Hospitaal
Van Ryneveld Straat 12, Wilkoppies,
Klerksdorp
Tel: 0823381019
E-pos: melaniedp@lantic.net
Dr Elanza Stephenson
Gebou 1 (Vlak 1),
Sunningdale Hospitaal
Van Ryneveld Straat 12, Wilkoppies,
Klerksdorp
Tel: 0660443986
E-pos: elanza2022@gmail.com