• Ons gaste blog vir ons!

    Oor die verloop van tyd gaan ons verskeie van ons kollegas se gedagtes hier deel

    Dr Melanie du Preez

    Kliniese Sielkundige

    Melanie is van 2001 af in privaat praktyk as kliniese sielkundige. Sy is tans ook werksaam as tiener groepterapeut by Parkmed. Haar passie is kinders en tieners. In 2012 het sy haar PhD verwerf, met as tema Psigologiese Weerbaarheid by kinders. Haar lewensfilosofie is , in die woorde van Ghandi:”Be the change you want to see in the world.”

    Kognitiewe Gedragsterapie-Verander jou emosies deur jou denke te verander -Deel 1

    Kognitiewe Gedragsterapie-Verander jou emosies deur jou denke te verander -Deel 2

    All Posts
    ×