Zenzile Life
- …
Zenzile Life
- …
Video Blog - Chroniese stres
Hier is 8 videos oor chroniese stres (ongelukkig in Engels)
Ongesonde stres hanteringsmeganismes
Leer meer oor hoe om nie stres te hanteer nie
Stres eet
Mens sal dikwels eerder 'n sjokolade as iets gesonds eet!
7 Gesonde stres hanteringsmeganismes
Beter manier om stres te hanteer
Die Effekte wat stres op jou brein het
Stres veroorsaak brein skade
Hoe om werkstres te hanteer
Wenke oor hoe om jou werkstres te verminder
Progressiewe spier ontspanning
Stap vir stap instruksies oor hoe om hierdie uitstekende stresverligtings-tegniek te doen
Joga vir pyne
Joga is n uitstekende manier om pyne te verlig
Geleide visuele meditasie vir stres
Leer hoe om geleide meditasie te doen