Zenzile Life
- …
Zenzile Life
- …
Video Blog Grense- kyk gerus en geniet!
Ons reeks van tien videos oor grense!
Ons eerste grens
Is jy te gaaf vir jou eie goed?
Ons tweede grens
Wat is persoonlijke grens?
Ons derde grens
Hoe lyk gesonde grense in liefdesverhoudings?
Ons vierde grens
Om gesonde grense vir ons kinders te leer
Ons vyfde grens
Om grense by die werk te stel
Ons sesde grens
Stel grense in vriendskappe
Ons sewende grens
Die krag van die opstel van grense: hoe om limiete te stel, jou lewe kan verander
Ons agtste grens
Die kuns om nee te sê deel 1: 5 redes hoekom dit moeilik is om nee te sê
Ons negende grens
Die kuns om nee te sê deel 2: hoe om nee te sê sonder om jou brûe te verbrand
Ons tiende en laaste grens
Selfsorg