• Welkom by Zenzile Life, waar ons jou die toerusting gee om 'n gesonder, gelukkiger jy te word!

    "Jy kan meer wees! Daar is meer aan die lewe as net bestaan. Jy kan kies wie jy word!"

  • Gratis gids!

    Voel jy vasgevang in jou lewe?

    Vind 7 redes hoekom jy vasgevang voel in jou

    lewe en hoe om dit op te los!

  • Wat ons doen

    Ons is gesondheidsafrigters wat jou help om verantwoordelikheid te neem vir wie jy wil word

    broken image

    Inligting

    Met baie jare ondervinding in verskeie gesondheidsvelde asook in die hantering van verskillende liggaamlike en psigiese probleme, het ons 'n behoefte geïdentifiseer – mense benodig kwaliteit inligting, artikels en navorsing aangaande die verskillende maniere waarop mense hulself kan verbeter.

     

    broken image

    Leiding

    Met hierdie inligting kan ons leiding gee oor hoe jy jouself kan verbeter en sodoende verantwoordelikheid kan neem vir wie jy is of wie wil word. Verskillende onderwerpe sal jou op 'n persoonlike reis neem om sekere aspekte van jou lewe en welsyn te verbeter.

    broken image

    Hoe doen ons dit?

    In die volgende weke en maande sal 'n verskeidenheid van artikels en handleidings op ons blog en verskillende sosiale media-

    platforms geplaas word, wat die meer stresvolle aspekte van ons daaglikse lewe sal aanspreek. Besoek asseblief

    gereeld!

    broken image

    Wat beteken ons naam?

    Zenzile is 'n Zoeloe / Xhosa naam wat beteken dat jy verantwoordelik is vir wie jy word. Dit kan natuurlik op 'n negatiewe of positiewe manier gesien word, maar ons kies om te fokus op die positiewe. Ons bied jou dus vaardighede om jou lewe positief te kan verbeter.

     

  • Teken Aan

    Begin die proses om te word wie jy behoort te wees 

  • Konnekteer met ons

    Al ons sosiale media tuisblaaie op een plek!

    broken image
    broken image
    broken image
    broken image
    broken image
    broken image
  • Kontak Ons

    Moenie bang wees om uit te reik nie. Jy + ons = wonderlik!

  • Dr Retha Jansen van Rensburg

    Gebou 1, Sunningdale Hospitaal

    Van Ryneveld Straat 12

    Wilkoppies

    Klerksdorp

    Tel: 018 462 5891/2

    Dr Henriette Smith

    Gebou 2, Sunningdale Hospitaal

    Van Ryneveld Straat 12

    Wilkoppies

    Klerksdorp

    Tel: 018 462 0081/2

    Fax: 018 462 0089

    E-pos: drhsmith@axxess.co.za

    Dr Elizma van der Smit

    Gebou 2,

    Sunningdale Hospitaal

    Van Ryneveld Straat 12, Wilkoppies,

    Klerksdorp

    Tel: 018 468 5365

    E-pos: gvdsmit@lantic.net

    Dr Melanie du Preez

    Gebou 4,

    Sunningdale Hospitaal

    Van Ryneveld Straat 12, Wilkoppies,

    Klerksdorp

    Tel: 0823381019

    E-pos: melaniedp@lantic.net

    Dr Elanza Stephenson

    Gebou 1 (Vlak 1),

    Sunningdale Hospitaal

    Van Ryneveld Straat 12, Wilkoppies,

    Klerksdorp

    Tel: 0660443986

    E-pos: elanza2022@gmail.com