Zenzile Life
- …
Zenzile Life
- …
Video Blog ANT's - kyk gerus en geniet!
Hierdie is ons video reeks van tien oor ANT's (outomatiese negatiewe gedagtes). Video 1: verduidelik outomatiese negatiewe denke
Ons eerste ANT
Alles of niks denke / Swart of wit denke
Ons tweede ANT
Fokus op die negatiewe / Filtrering
Ons derde ANT
Fortuin voorspelling / Haastige gevolgtrekkings
Ons vierde ANT
Gedagtes lees
Ons vyfde ANT
Om met jou gevoelens te dink
Ons sesde ANT
Om skuldig te voel
Ons sewende ANT
Etikettering
Ons agtste ANT
Om dinge persoonlik op te neem
Ons negende en finale ANT
Om ander te blameer